Swarico Afslaers
In opdrag van die aangestelde insolvente boedel kurators van DJS Familie Trust (M00038/2022) word die ondervermelde aanteel Charolais Beeste verkoop op Vrydag, 17 Oktober 2025 om 11:00 by die Veilingskraal van Swarico Afslaers in Lichtenburg.
67 x Koeie met kalwers
49 x Koeie en verse
33 x Bulle
VOORWAARDES: skakel Swarico Afslaers, Jan Steinman 082 550 0457 of stuur 'n e-pos aan swarico@live.co.za vir meer besonderhede.
Nota: Skakel Jan Steinman 082 550 0457 / Steinman Coetzee 071 528 2927 / Johan Pienaar 082 398 6877 vir meer besonderhede asook die reëls van die veiling.