Ligging:  Ry vanaf Delareyville op die R377 na Stella vir 39km, draai links op die Vryburg/ Devondale grondpad en ry vir 8km, ingang oor die treinspoor na regs.


TREKKERS & STROPERS:  3 x John Deere 6603; John Deere 7400; 3 x Slattery stropers; 2-ry KMC neutstroper; 4-ry KMC neutstroper.


IMPLEMENTE:  Tiller (7m); 2 x 2-vt Saffim tillers; 6-ry tiller; 2 x 5-ry V-skare; 8-ry John Deere 2117 Vacumeter no-till planter; 22-tand, 7.5m Kongskilde opvouskoffel; skraper; 2 x skaapvoerders (klein); veevoerder; veeweegskaal; 5 x 2,200 liter dieseltenks; 3 x 2,000 liter gifspuite; 5-ton tapkar; 3-skaar Massey Ferguson balkploeg; 2 x 4-skaar Massey Ferguson balkploeë.


SLEEPWAENS:  10-ton sleepwa; 5-ton massawa


VOORWAARDES:  Betaalbaar op die dag van die veiling in kontant, bankgewaarborgde tjek of elektroniese bankoorplasing. BTW betaalbaar. Koperskommissie plus BTW. Kopers moet 'n bewys van woonadres en identiteit beskikbaar hê. Onderhewig aan verandering.


Vir nadere besonderhede skakel: Rudi 082 490 7686 / Anton Engelbrecht 082 789 2772 / Kantoor: 018 294 7391.